Literature
Fun little Test
Original song "Huisie by die see" Little Cabin house by the Ocean Ek het ‘n huisie by die see, dis nag Ek hoor aaneen, aaneen, die golwe slaan Teenaan die rots waarop my huisie staan Met al die oseaan se woeste krag Ek hoor die winde huil, ‘n kreun, ‘n klag Soos van verlore siele in hul nood Al dwalend, klagend, wat in graf en dood Geen rus kon vind nie maar nog soek en smag My vuurtjie brand my kersie gee sy lig Ek hoor dan maar die storm daarbuite Ek hoor hoe ruk die winde aan my ruite Hier binne is dit veilig, warm en dig. Kom nag, kom weer en wind, kom oseaan Dit is ‘n rots waarop my huisie staan. TRANSLATED I have a house by the sea, it's night I hear the waves crashing, on and on Against the rock on which my little house stands With all the ocean's ferocious power I hear the winds howling, a moan, a complaint Like lost souls in their need All wandering, complaining, what in grave and death Couldn't find any rest but still search and yearn My little fire burns my candle